18 September 2012

ATKV Beoordeelstate vir Redenaarstoesprake

Laai 'n ATKV beoordeelstaat af - dan kan jy self sien hoe punte vir redenaarstoesprake en lewering toegeken word!

Om af te laai, kliek op een van die volgende skakels:

Gr.1-3  Beoordeelstaat

Gr.4-5  Beoordeelstaat

Gr.6-12 Beoordeelstaat