08 February 2013

Bladsy Een: Ererol vir Redenaars wat Raakpraat!

Baie geluk aan Nils van der Merwe met sy eerste plek en die trofee vir Afrikaans Redenaars by Laerskool Stephanus Roos met die oulike aanbieding van sy  redenaarstoespraak onder die ATKV tema EET!
Baie geluk aan Nils van der Merwe met sy eerste plek en die trofee vir Afrikaans Redenaars by Laerskool Stephanus Roos met die oulike aanbieding van sy  redenaarstoespraak onder die ATKV tema EET!

 Baie geluk Zanélle Peens, Concordia L/s Gr.5 – hier met die trofee wat sy losgepraat het as  wenner by die interskole finaal met die puik aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema PRAAT!
 Baie geluk Zanélle Peens, Concordia L/s Gr.5 – hier met die trofee wat sy losgepraat het as  wenner by die interskole finaal met die puik aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema PRAAT!

Met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema TAAL, is Talita Roos Hoërskool Fochville in Gauteng se Junior Redenaarskampioen!
Met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema TAAL, is Talita Roos Hoërskool Fochville in Gauteng se Junior Redenaarskampioen!
Baie geluk aan Thyla Strydom van Laerskool Rayton wat ‘n A (Goud) gekry het met haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema “Omgewing” – en ook volpunte gekry het vir sprekerstalent by die Kungwini Eisteddfod!
Baie geluk aan Thyla Strydom van Laerskool Rayton wat ‘n A (Goud) gekry het met haar toespraak onder die ATKV se tema “Omgewing” – en ook volpunte gekry het vir sprekerstalent by die Kungwini Eisteddfod!
Chané vd Merwe, Gr.8 Hoërskool Oosterlig Boksburg verwerf Goud 86% op 16 Maart 2013 met die tema TAAL
Chané vd Merwe, Gr.8 Hoërskool Oosterlig Boksburg blink uit by die Teatro Arti Kunswedstryd met 'n prestasie van 89% (A+) met die tema TAAL en sy kry 90% by die Eistedtfodd!! Baie geluk, Chané!!
Kieren Rautenbach van Laerskool Randfontein is met 94% die top-redenaar in graad twee, na die skitterende lewering van sy toespraak onder die ATKV se 2013 tema SPEELGOED
Kieren Rautenbach van Laerskool Randfontein is met 94% die top-redenaar in graad twee, na die skitterende lewering van sy toespraak onder die ATKV se tema SPEELGOED


Nikita Janse van Vuuren van  Kuswag Skool Amanzimtoti KZN Gr7 kry 90% vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema GELD!
Nikita Janse van Vuuren van  Kuswag Skool Amanzimtoti KZN Gr7 kry 90% vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema GELD!


Baie geluk aan Alyssa Vieira, aangewys as die Graad 3 WENNER by L/s Wonderboom-Suid met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV tema SPEELGOED
Baie geluk aan Alyssa Vieira, aangewys as die Graad 3 WENNER by L/s Wonderboom-Suid met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV tema SPEELGOED
Baie geluk aan Alyssa Vieira, aangewys as die Graad 3 WENNER by L/s Wonderboom-Suid met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV tema SPEELGOED
Alyssa Vieira


Ansoné Snyders, Gr.8, 3de by Klerksdorp Hoërskool met die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 Tema TAAL!
Ansoné Snyders, Gr.8, 3de by Klerksdorp Hoërskool met die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se Tema TAAL!


 Brigite Duvenhage, L/s Raslouw, Centurion, Gr.3 kwalifiseer vir ATKV met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die 2013 tema SPEELGOED
 Brigite Duvenhage, L/s Raslouw, Centurion, Gr.3 kwalifiseer vir ATKV met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die  tema SPEELGOED


 Tom Slabbert, Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, Gr.4 kwalifiseer vir ATKV met die aanbieding van sy redenaarstoespraak onder die 2013 tema PRAAT
 Tom Slabbert, Laerskool JJ van der Merwe, Ermelo, Gr.4 kwalifiseer vir ATKV met die aanbieding van sy redenaarstoespraak onder die tema PRAAT


Daniélle Olivier is die Graad 11-Wenner by Hoërskool Monument, Krugersdorp met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 Tema: DOOLHOF
Daniélle Olivier is die Graad 11-Wenner by Hoërskool Monument, Krugersdorp met die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se Tema: DOOLHOF
Clarissa van Zyl, L/s Northmead, Benoni, blink uit met ‘n 2de plek as redenaar met haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema GELD!
Clarissa van Zyl, L/s Northmead, Benoni, blink uit met ‘n 2de plek as redenaar met haar toespraak onder die ATKV se tema GELD!

Met haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema GELD kry Belaney Burger Gr7 L/s Bosveld Ellisras/Lephalale SILWER!
Met haar toespraak onder die ATKV se tema GELD kry Belaney Burger Gr7 L/s Bosveld Ellisras/Lephalale SILWER!
Cailin Botha is met die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema PRAAT, as Graad 5 WENNER aangewys by Kuswag Skool Amanzimtoti!
Cailin Botha is met die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema PRAAT, as Graad 5 WENNER aangewys by Kuswag Skool Amanzimtoti!

Hier glimlag Alizca Opperman, Gr.5 met haar goue sertifikaat vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se 2013 tema PRAAT, by Laerskool Raslouw, Centurion
Hier glimlag Alizca Opperman, Gr.5 met haar goue sertifikaat vir die aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema PRAAT, by Laerskool Raslouw, Centurion
Alushka Janse van Vuuren, Gr.9 kry VOLPUNTE vir die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema TAAL by Hoërskool Kuswag, KZN
Alushka Janse van Vuuren, Gr.9 kry VOLPUNTE vir die aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema TAAL by Hoërskool Kuswag, KZN

Jenna O’Donovan is die wenner by Bredel Primêr met haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema DAKKE!
Jenna O’Donovan is die wenner by Bredel Primêr met haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema DAKKE!

Simone Mulder, H/s Waterkloof, Pretoria, Gr.8, kry volpunte (100%) vir die lewering van haar beredeneerde toespraak onder die ATKV se 2013 Tema TAAL!

Simone Mulder, H/s Waterkloof, Pretoria, Gr.8, kry volpunte (100%) vir die lewering van haar beredeneerde toespraak onder die ATKV se Tema TAAL!

Imonè Louw, Gr.7, L/s Protearif, Krugersdorp kry 80% vir die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema SKRYF!

Imonè Louw, Gr.7, L/s Protearif, Krugersdorp kry 80% vir die lewering van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema SKRYF!
Venetia Carstens, Laerskool Florida, Roodepoort, Gr.5 kry 'n A vir haar aanbieding van 'n redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema OMGEWING
Venetia Carstens, Laerskool Florida, Roodepoort, Gr.5 kry 'n A vir haar aanbieding van 'n redenaarstoespraak onder die ATKV se tema OMGEWING
Met die skitterende aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema GELD is Danè Pieterse (Gr.7) die ALGEHELE wenner by Laerskool dr. Havinga, Roodepoort en verwerf sy A+

Met die skitterende aanbieding van haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema GELD is Danè Pieterse (Gr.7) die ALGEHELE wenner by Laerskool dr. Havinga, Roodepoort en verwerf sy A+
 
Estee Pretorius, H/s Piet Potgieter, Mokopane, Limpopo, Gr.11, lewer haar redenaarstoespraak onder die ATKV se 2013 tema DOOLHOF en kry 96% (48/50)

Estee Pretorius, H/s Piet Potgieter, Mokopane, Limpopo, Gr.11, lewer haar redenaarstoespraak onder die ATKV se tema DOOLHOF en kry 96% (48/50)




Gaan na Bladsy 2 van die Ererol vir Redenaars wat Raak Praat