2018 Ererol vir Redenaars wat Raak Praat! (Bladsy 5)

Veels geluk aan Lily-Christine Stemmet, Gr.3, WENNER van die redenaarstrofee en kultuurbeker by L/s Montagu!
Veels geluk aan Lily-Christine Stemmet, Gr.3, WENNER van die redenaarstrofee en kultuurbeker by L/s Montagu!


Baie geluk aan Anika Meyer, Gr.6 redenaars-WENNER by L/s Bysonderheid, Roedtan met ‘n uitmuntende 93,8%
Baie geluk aan Anika Meyer, Gr.6 redenaars-WENNER by L/s Bysonderheid, Roedtan met ‘n uitmuntende 93,8%

Heinrich Louw, Gr.8 blink uit met sy toespraak by Menlopark H/s en kwalifiseer vir ATKV-2018!
Heinrich Louw, Gr.8 blink uit met sy toespraak by Menlopark H/s en kwalifiseer vir ATKV-2018!

Baie geluk aan Nicholis Stoltz Gr.5, Graadwenner EN Kategorie-wenner vir 2018 by L/s Oosterkruin JHB!
Baie geluk aan Nicholis Stoltz Gr.5, Graadwenner EN Kategorie-wenner vir 2018 by L/s Oosterkruin JHB!

Chloe Vermaak, Gr.1 kry EERSTE PLEK met die skitterende lewering van haar toesprakie by L/s Elandskraal en kwalifiseer vir ATKV-2018-Redenaarskompetisie! Baie geluk, Chloe – jy is ‘n sterretjie!
Chloe Vermaak, Gr.1 kry EERSTE PLEK met die skitterende lewering van haar toesprakie by L/s Elandskraal en kwalifiseer vir ATKV-2018-Redenaarskompetisie! Baie geluk, Chloe – jy is ‘n sterretjie!

Elrize Reichert Gr.9, blink uit by Ermelo H/s + kwalifiseer vir ATKV-2018

Elrize Reichert Gr.9, blink uit by Ermelo H/s EN kwalifiseer vir ATKV-2018!

Baie geluk, Elrize!

Clarissa Kaufman, Gr.4 by L/s Monumentpark praat haar pad oop na ATKV 2018 met 'n Raakpraat-toespraak van Raakpraat-Redenaars!

Clarissa Kaufman, Gr.4 by L/s Monumentpark praat haar pad oop na ATKV 2018!

De Walt Nel Gr.3 L/s Garsfontein PTA dring deur na ATKV 2018
De Walt Nel Gr.3 L/s Garsfontein PTA dring deur na ATKV 2018

Uitblinkers in Redenaars na ATKV-2018 redenaarskompetisie!
Baie geluk aan AL die volgende redenaars: Hulle het elkeen met hulle Raakpraat-toesprake uitgeblink by hulle onderskeie skole en is op grond van hulle prestasies almal gekies om hulle skole te verteenwoordig in die ATKV-2018 Redenaarskompetisie:

L/s Volschenk Riversdal Cara Serfontein Gr.7

Kruinsig L/s Kempton Park Kiley Kukard Gr.2

Suikerbos L/s Drie Riviere Azaria Basson Gr.6

L/s Suikerbos Drie Riviere Allaurah Taylor Gr.2

L/s Emfulenipark Vanderbijlpark Dane Forrester Gr.4

L/s Ellisras Ellisras Anuschka Swanepoel Gr.2

L/s Staatspresident CR Swart Middelburg Inge Gouws Gr.3

Midvaal L/s Meyerton Anzel Pieterse Gr.3


Luan van der Schyff Gr.6, L/s Loskuil Bothaville kry 95% met die aanbieding van sy Raakpraat-toespraak!
Luan van der Schyff Gr.6, L/s Loskuil Bothaville kry 95% met die aanbieding van sy Raakpraat-toespraak!

Lizemari Combrinck, Gr.5 kry 94% As graadwenner EN kategoriewenner by L/s Fochville en kwalifiseer sy ook vir ATKV-2018
Lizemari Combrinck, Gr.5 kry 94%
As graadwenner EN kategoriewenner by L/s Fochville en kwalifiseer sy ook vir ATKV-2018

Kaitlin Zinn is die Graad 5 redenaarsWENNER by Krugersdorp-Noord L/s

Zurika Jansen van Nieuwenhuizen, Gr.6 kry ‘n uitsonderlike A++ by L/s Dr Havinga, Witpoortjie en kwalifiseer vir ATKV 2018!

Zander van Biljon WEN die Graad 4-redenaarskompetisie by L/s Dr Havinga en kwalifiseer vir ATKV deelname!

Micah Marx is die WENNER van die Graad 2-redenaarskompetisie by Risiville L/s, Vereeniging!

Zion Cloete, Gr.3 by Rosh Pinah Akademie dring deur tot in Namibië se nasionale ATKV-uitdunne!


Lily-Christine Stemmet, Gr.3 WEN die grondslagfase redenaars by L/s Montagu!

De Walt Nel is 2018 se Graad-3-Wenner by L/s Garsfontein se redenaarskompetisie in Pretoria.


Luzaan Du Plessis, Gr.9 en Paul Du Plessis, Gr.7 is onderskeidelik die algehele wenners van die Hoërskool-afdeling en die Laerskool-afdeling by Hoërskool Vrede se redenaarskompetisie! 



Baie geluk: Casey Petersen, Gr.7 blink uit by Hotazel College en kry ‘n A by Radikale Redenaars!



Gaan na bladsy 6 van die ererol vir redenaars wat raak praat!


Keer terug na Tuisblad