Bladsy 4: Ererol vir Redenaars wat Raak Praat!

Baie geluk aan Mia Oosthuizen, Gr.6, redenaarswenner by L/s Vorentoe Groot Brakrivier!
Baie geluk aan Mia Oosthuizen, Gr.6, redenaarswenner
by L/s Vorentoe Groot Brakrivier!

Kiara Smal, Gr.4, behaal EERSTE plek met die puik lewering van haar redenaarstoespraak by Laerskool Boerefort, Pretoria! (2017)

Illaney van Eden praat die 2de plek los met die aanbieding van haar redenaarstoespraak by Alma Mater Laerskool, Krugersdorp.
Illaney van Eden praat die 2017 2de plek los met die aanbieding van haar redenaarstoespraak by Alma Mater Laerskool, Krugersdorp.

Kayla Maré, Laerskool Sannieshof WEN haar afdeling!  Sy dring deur na die volgende rondte, ATKV-redenaars uitdunne te Wolmaransstad! Baie geluk, Kayla!!

Karla Myburgh Gr.3 L/s Sunridge Port Elizabeth vorder tot in die ATKV Semi-finaal 2017 met die uitstekende aanbieding van haar redenaarstoespraak! Fantasties, Karla!!

Kayden Wessels Gr.4 kry 90.5% vir die lewering van sy redenaarstoespraak by L/s Klipfontein, Witbank! Baie geluk, seun!!

Elri Becker, L/s Witpoort Bapsfontein behaal GOUD met die lewering van haar redenaarstoespraak by Kungwini eisteddfod! Dit wil gedoen wees, Elri!!

Minéh Kruger van Hotazel Kollege behaal 'n uitstekende 91% by ATKV Redenaars in Vryburg! Mooi so, Minéh!

Alida Els Gr.7 Humansvlakte L/s Bothaville redeneer haar pad oop na ATKV Redenaars 2017 met haar Raakpraat-toespraak! Baie geluk Alida!
Alida Els Gr.7 Humansvlakte L/s Bothaville redeneer haar pad oop na ATKV Redenaars 2017 met haar Raakpraat-toespraak! Baie geluk, Alida!

Rune Etsebeth Gr.6 L/s Dr Havinga Roodepoort praat raak met haar Raakpraat-redenaarstoespraak en wen die redenaarstrofee! Skitterend, Rune!!

Zander van Biljon Gr.3 kry 94% vir die mooi aanbieding van sy redenaarstoespraak by L/s Dr Havinga Roodepoort! Baie geluk, Zander!

Frans Hoffman WEN L/s Delmas Gr.7 redenaars met die oulike aanbieding van sy toespraak! Fantasties, Frans!!

Ruan Grobler Gr.2, blink uit met die puik aanbieding van sy redenaarstoespraak by L/s Concordia, Boksburg!

Gaan na Bladsy 5 van die ererol vir redenaars wat raak praat!