27 February 2014

Bladsy Twee: Ererol vir redenaars wat raakpraat

Henko-Ben Odendaal Gr.3 L/s Lochnerhof Strand haal die ATKV 2014 Semi-Finaal in die Wes-Kaap! Baie geluk, Henko-Ben – dit is ‘n TOP prestasie!!
Henko-Ben Odendaal Gr.3 L/s Lochnerhof Strand haal die ATKV Semi-Finaal in die Wes-Kaap! Baie geluk, Henko-Ben – dit is ‘n TOP prestasie!!


Veels geluk, Marilie Rossouw, Gr.2 – met die eerste plek wat jy behaal vir die aanbieding van jou redenaarstoespraak by L/s Wolmaransstad! Nogal met jou heel eerste deelname aan redenaars!!

Veels geluk, Marilie Rossouw, Gr.2 – met die eerste plek wat jy behaal vir die aanbieding van jou redenaarstoespraak by L/s Wolmaransstad! Nogal met jou heel eerste deelname aan redenaars!!

Anzia Potgieter van Laerskool Rayton behaal ‘n A+ met haar toespraak op die Kungwini Eisteddfod! Baie geluk met NOG ‘n groot redenaars-prestasie vanjaar, Anzia!
Anzia Potgieter van Laerskool Rayton behaal ‘n A+ met haar toespraak op die Kungwini Eisteddfod! Baie geluk met NOG ‘n groot redenaars-prestasie vanjaar, Anzia!

Thyla Strydom van Laerskool Rayton behaal ‘n A++ by die Kungwini Eisteddfod met die skitterende aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se 2014 tema POSISIE!

Thyla Strydom van Laerskool Rayton behaal ‘n A++ by die Kungwini Eisteddfod met die skitterende aanbieding van haar toespraak onder die ATKV se tema POSISIE! Baie Geluk Thyla!

Leandri Grobbelaar Gr.5 by L/s Vissershoek, Pretoria kry 3de plek met die aanbieding van haar redenaarstoespraak!

Leandri Grobbelaar
Gr.5 by L/s Vissershoek, Pretoria kry 3de plek met die aanbieding van haar redenaarstoespraak!

Mari Grobbelaar WEN Gr.7 redenaars by L/s Vissershoek, Pretoria! Baie geluk met ‘n hele laerskoolloopbaan van puik redenaars, Mari!

Mari Grobbelaar
WEN Gr.7 redenaars by L/s Vissershoek, Pretoria! Baie geluk met ‘n hele laerskoolloopbaan van puik redenaars, Mari!

Nikita Janse v Vuuren, Gr.8 by Kuswag H/s Amanzimtoti is deur na ATKV Semi-finaal - en dis nie al nie: Sy kry ’n merkwaardige 100% vir haar onvoorbereide toespraak! Baie geluk met ’n nog ’n uitmuntende redenaarseisoen, Nikita!

Nikita Janse v Vuuren, Gr.8 by Kuswag H/s Amanzimtoti is
deur na ATKV Semi-finaal - en dis nie al nie: Sy kry ’n merkwaardige 100% vir haar onvoorbereide toespraak! Baie geluk met ’n nog ’n uitmuntende redenaarseisoen, Nikita!

Mienke v Rooyen Gr.12 Fichardtpark H/s Bloemfontein redeneer deur die ATKV kwarteindrondte tot in die ATKV Semi-finaal!

Mienke van Rooyen, Gr.12 van Fichardtpark Hoërskool, Bloemfontein redeneer deur die ATKV kwarteindrondte tot in die ATKV Semi-finaal! Baie geluk met jou puik prestasie, Mienke!!! 


Baie Geluk Zanélle! Dit is die vierde jaar dat Zanélle met ‘n Raakpraat toespraak deelneem en sy vaar net beter en beter!! Vanjaar WEN sy haar skool se redenaars met ‘n skitterende 91% EN neem deel aan die eerste rondte van die ATKV redenaars!

Baie Geluk Zanélle! Dit is die vierde jaar dat Zanélle met ‘n Raakpraat toespraak deelneem en sy vaar net beter en beter!! Vanjaar WEN sy haar skool se Graad 6 redenaars met ‘n skitterende 91% EN neem deel aan die eerste rondte van die ATKV redenaars!

Opdatering: Zanélle het haar skool by die Gauteng Interskole Liga Redenaars verteenwoordig en 2de plek in die Gauteng streek behaal! Daarna kry sy 'n uitmuntende 94% op die Kemptonpark Kunstefees! Baie geluk, Zanélle!

Vian Singleton behaal 1ste plek met die aanbieding van sy redenaarstoespraak by Laerskool Midvaal en kwalifiseer vir deelname aan die ATKV uitdunne EN die Universiteit van Johannesburg se redenaarskompetisie!

Vian Singleton behaal 1ste plek met die aanbieding van sy redenaarstoespraak by Laerskool Midvaal en kwalifiseer vir deelname aan die ATKV uitdunne EN die Universiteit van Johannesburg se redenaarskompetisie!



Vian Singleton WEN die Universiteit van Johannesburg se redenaarskompetisie met die aanbieding van sy toespraak! Baie Geluk weereens Vian!!!

OPDATERING: Vian het intussen ook nog sy weg oop geredeneer deur die ATKV uitdunne tot in die ATKV se Semi-finaal!!

Met die aanbieding van haar Gr.3 SIRKUS toespraak, is Leonell Horak gekies vir die Super 12 asook die ATKV 2014 span van Pietersburg-Oos Laerskool! Baie geluk, Leonell!!
Met die aanbieding van haar Gr.3 SIRKUS toespraak, is Leonell Horak gekies vir die Super 12 asook die ATKV span van Pietersburg-Oos Laerskool! Baie geluk, Leonell!!


Opdatering: Leonell is intussen aangewys as top Junior-redenaar van haar skool. Met die aanbieding van haar toespraak het sy uitstekend gevaar in die uitdunrondte van die Super 12 en uit 48 sprekers was sy een van net 16 wat deurgedring het tot die finale rondte: Sy was die enigste spreker van al die juniors en seniors om haar skool in die Super 12 finaal te verteenwoordig!! Ons is sowaar trots op haar!!

Baie geluk aan Anzia Potgieter! Sy kry eerste plek vir Afrikaans Redenaars by Laerskool Rayton met die aanbieding van haar  redenaarstoespraak onder die ATKV tema POSISIE!
Baie geluk aan Anzia Potgieter! Sy kry eerste plek vir Afrikaans Redenaars by Laerskool Rayton met die aanbieding van haar  redenaarstoespraak onder die ATKV tema POSISIE!
Mia Stuart WEN Gr.3 redenaars by L/s Unika met die mooi aanbieding van haar toesprakie onder die ATKV se 2014 tema POEDING!
Mia Stuart WEN Gr.3 redenaars by L/s Unika met die mooi aanbieding van haar toesprakie onder die ATKV se tema POEDING!