Ererol vir redenaars wat raak praat - bladsy 7

Irene Verster praat puik en wen vanjaar WEEREENS die redenaars by Laerskool Lydenburg! Baie geluk, Irene!

Irene Verster praat puik en wen vanjaar WEEREENS die redenaars met haar toespraak by Laerskool Lydenburg! Baie geluk, Irene!

Mari-Lee van Deventer, Gr.10, Hoërskool Oos-Moot, Pretoria haal 82% met haar skitterende redevoering onder die tema Alternatief! Baie geluk, Mari-Lee!!

Reuben Pelzer is 'n STER wat met die skitterende aanbieding van sy Raakpraat-Toespraak 'n top A++ verwerf en eindig as Graad 4 se WENNER by L/s Horison, Roodepoort! Mooi so, Reuben!!

Joane Weideman Gr.1, Alma Mater Krugersdorp blink uit met die aanbieding van haar redenaars-toespraak!

Mary-Ann Zinn Gr.6, Carolina Akademies verower die trofee vir haar ouderdomskategorie met die lewering van haar redenaars-toespraak!

Keishe-Lee Zinn Gr.11, Carolina Akademies, Trofee-Wenner van die Graad 10-12 kategorie met die aanbieding van haar redenaars-toespraak!

Leané Grobler, Gr.4 WEN met haar WONDER-toespraak by Curro Aurora, Randburg!

Met die aanbieding van haar toespraak, onder die tema LETTERS, kry Caylin Carelse, Gr.5 die EERSTE plek in die redenaarskompetisie by Laerskool Emfulenipark in Vanderbijlpark! Mooi Caylin!!

Kailum Baburam, Gr.4, WEN redenaars met sy toespraak by L/s Dr. Havinga met ‘n UITSTEKENDE A++

Kailum Baburam, Gr.4, WEN redenaars met sy toespraak by L/s Dr. Havinga met ‘n UITSTEKENDE A++  Mooi so, Kailum!

Kayla van Dyk, Gr.11, Witteberg H/s Bethlehem kry 85% vir redenaars met die briljante aanbieding van haar toespraak. Op die beoordeelstaat kry sy die hoogste prestasie (Puik) vir ELKE item van beoordeling!! Dit wil gedoen wees, Kayla! Baie geluk met jou uitsonderlike prestasie!

Kayla van Dyk, Gr.11, Witteberg H/s Bethlehem kry 85% vir redenaars met die briljante aanbieding van haar toespraak. Op die beoordeelstaat kry sy die hoogste prestasie (Puik) vir ELKE item van beoordeling!! Dit wil gedoen wees, Kayla! Baie geluk met jou meesterlike prestasie!

Melanie Kleyn gaan GROOT! Met die uitmuntende lewering van haar toespraak, dring Melanie Kleyn, Gr.8, Hoërskool Fochville deur tot die landswye finaal van die “Oppie Tong Af 2019 redenaarskompetisie” en eindig 2de, landwyd! Baie geluk, Melanie!!

Keer terug na Tuisblad