26 January 2013

Ererol vir 2012 se Redenaars wat Raakpraat

Rian Badenhorst skitter met 90% vir die aanbied van sy redenaarstoespraak by Hoërskool Garsfontein, Pretoria!Monique Adams blink uit met 90% vir die puik aanbieding van haar redenaarstoespraak by Hoërskool Marais Viljoen, Alberton!Ruan van Huyssteen, wenner van Graad 8 redenaars met sy toespraak by Hoërskool Monument, Krugersdorp.Cheyenne van Zyl is 'n ATKV semi-finalis met haar praatjie vir redenaars!
Met haar toespraak onderskei Anroné van Tonder haar as ATKV Semi-finalis in redenaars!Ben-Martin Ferreira, beste gr.5 redenaar met sy praatjie by Laerskool Gamtoosvallei, Patensie!
Met sy redenaarstoespraak is FJ Swanepoel die 2012 wenner by Laerskool Handhaaf
Redenaars Wenner
Carli van Tonder dring met haar redenaarstoespraak deur na die ATKV Semi-finaal in die Vrystaat!
ATKV Finalis
Sarel Jacobs van Skuilkrans Laerskool kry 85% met sy Gr6 redenaarstoespraak!Met sy redenaarstoespraak blink Reyner du Preez, Gr4 uit by Laerskool HM Swart, Bethal!

Chanri Stydom haal 2de plek by Laerskool Handhaaf in Uitenhage met haar redenaarstoespraak!
Dinette Jansen van Vuuren kry 2de plek in redenaars met haar Raakpraat toespraak by haar skool, AG Visser, Heidelberg!


Yvette Boshoff is die Graad 5 Wenner by Laerskool Swellendam se redenaars met haar toespraak van Raakpraat Redenaars!
Anika Lindeque kry 'n A+ by die kunswedstryd met haar Raakpraat-Redenaars toespraak!


Met haar redenaarstoespraak haal Devonique Breedt, Gr3 by Laerskool Randfontein die eerste plek met 93%



Thomas Ferreira, aangewys beste Gr.7 redenaar by Laerskool Gamtoosvallei met sy praatjie!Wiane Joubert kom 3de by die ATKV uitdunne met haar redenaarstoespraak!Thomas Ferreira praat weer raak en kry eeste plek met sy redenaarstoespraak!Carli Botha haal die ATKV Finaal met haar redenaarstoespraak!Ben-Martin Ferreira wen sy graad se redenaars met sy Raakpraat toespraak by Laerskool Gamtoosvallei!





















































 


http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/http://redenaars.blogspot.com/