18 September 2012

Voorbeelde van tipiese Raakpraat-Redenaars-toesprake

Kyk gerus na 'n kort video-toespraak (op Gr.1-3 vlak geskryf) by die volgende skakel:

Video (Sirkus-tema)

Lees die voorbeeld van 'n tipiese Raakpraat-Redenaars-toespraak om seker te maak jy is tevrede met die styl wat jy kan verwag. Om die voorbeeld (op Gr.6-7 vlak geskryf) af te laai, kliek op die volgende skakel:

Tipiese Raakpraat-Redenaars-Toespraak (Lees)



Raakpraat Redenaars Toesprake

Prys: R390 per toespraak.
Jou toespraak word binne 24 uur (of gouer!) per epos gestuur!
Om jou toespraak te bestel kliek op die volgende skakel om 'n aanlynbestelvorm (met stap-vir-stap verduidelikings) in te vul:

Bestelvorm vir redenaarstoesprake