24 September 2012

Só moet 'n goeie Redenaarstoespraak lyk!

'n Goeie klaspraatjie kry swak punte as dit beoordeel word as 'n redenaarstoespraak, omdat 'n goeie redenaarstoespraak nie bedoel is om inligting oor te dra nie, maar 'n standpunt moet beredeneer aan die hand van argumente wat ondersteun word met gesagvolle aanhalings.



Video Goeie Redenaarstoespraak
Video Redenaarstoespraak
Miskien gaan jy vanjaar self jou toespraak vir ATKV redenaars skryf? Of dalk het jy raad nodig vir onvoorbereide toesprake? Hier is twee weergawes van 'n video wat die struktuur van 'n goeie redenaarstoespraak vir jou illustreer:

a) Klein formaat (kleiner as 6MB), lae kwaliteit video vir stadige Internetkonneksie: Só moet 'n skool-redenaarstoespraak lyk!

b) Groot formaat, (48MB) hoë kwaliteit video: Só moet 'n skool-redenaarstoespraak lyk!