17 September 2012

Maak 'n gratis oproep na Raakpraat Redenaars deur die "Yellow Pages"

Bestellings word slegs per epos aanvaar, maar jy kan nogtans 'n GRATIS oproep na Raakpraat Redenaars maak deur "Die Geelbladsye" se elektroniese foondiens.

Gebruik die skakel hieronder om na "Die Geelbladsye" toe te gaan, en kliek dan op "Free Call."

Raakpraat Redenaars in die Geelbladsye